Die hoog aangeskrewe reeks ttv-trekkers van deutz – wat feitlik alle besluitneming by ’n drywer kan oorneem en só onder meer die brandstofverbruik met tot 18% kan verminder – is nou in suid-afrika beskikbaar. Landbouweekblad het na dié nuweling gaan kyk.

Full article