Betroubare handelsname, soos Deutz-Fahr en Same, is deel van die trekkerreekse wat Eqstra-landboutoerusting versprei. Saam met dié wêreldbekende name bied Eqstra gelykstaande produkondersteuning en naverkoopdiens wat dit een van die betroubaarste name in die bedryf maak. Lees meer